Vorige matriekverslae
SOS Verslag: Matriekuitslae - 2020
Hierdie verslag is gegrond op syfers van die 2020 NSS-eksamen wat in Februarie 2021 deur die Departement van Basiese Onderwys (DBO) bekendgemaak is. Angie Motshekga, minister van Basiese Onderwys, het op 22 Februarie 2021 ’n slaagsyfer van 76,2% aangekondig. Dit is 5,1% laer as die slaagsyfer in 2019.
SOS Verslag: Matriekuitslae - 2019
Matriekuitslae is tans die enigste maatstaf om die standaard van onderwys in Suid-Afrika te bepaal. Sedert die wegdoen van die Jaarlikse Nasionale Assessering (JNA), is dit belangrik om rigtingbepalende gevolgtrekkings daarvolgens te maak. Die doel van hierdie verslag is om ’n kritiese blik op die eksamenuitslae te werp, met spesifieke verwysing na die prestasie van Afrikaanse skole.