Ons 2019-middagseminare

01/15/2019

Geagte onderwyser, Baie dankie vir u belangstelling in ons middagseminare. Ons bied deurlopend middagseminare vir ons lede GRATIS aan. Maak seker jy beplan vroegtydig om ons opleiding by te woon. Indien jy nog nie aangesluit het by ons vakvereniging nie, kan jy dit sommer dadelik doen. Ons vra slegs R200 per jaar per onderwyser (as…

Lees meer

Afrikaans Letterkunde bevat etlike foute, maar matrieks is tevrede

11/14/2018

Afrikaans Letterkunde bevat etlike foute, maar matrieks is tevrede Behalwe ’n paar foute en ’n moeilike onvoorbereide gedig, is matrieks tevrede met die Afrikaans Letterkunde-vraestel wat Woensdag landswyd geskryf is. “Daar was geen vreemde vrae of vangplekke nie. Die vraestel was op dieselfde standaard en het soms dieselfde gedigte bevat as vorige vraestelle,” sê Année…

Lees meer

‘n Handvol wenke vir die AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL 2 – Letterkunde

11/12/2018

Matrieks skryf Woensdag AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL 2 – LETTERKUNDE. Taalkenners verbonde aan die Skoleondersteuningsentrum (SOS) het ’n paar wenke opgetrek wat matrieks kan help tydens die vraestel: Jy moet Woensdagoggend (14 November) ‘n goeie ontbyt eet en die eksamenlokaal met selfvertroue betree, want jy en jou onderwysers het jou goed voorberei vir dié vraestel. Drink…

Lees meer

Die Markplein: Vier stappe om goeie eksamen-uitslae te help verseker!

11/05/2018

Die Markplein: Vier stappe om goeie eksamen-uitslae te help verseker! Hierdie tyd van die jaar is spanningsvol. Ouers en kinders maak gereed om as kluisenaars vir weke agter boeke te verkeer. Elke gesprek by die pilatus-klas, elke oproep aan vriende en familie gaan oor die voorbereidingsproses van ouers om te verseker hulle kinders het alles…

Lees meer

‘N HAND VOL WENKE VIR AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL 1

10/30/2018

‘N HAND VOL WENKE: Gesprek met Tannie Taal Content hosted by iono.fm Jy moet die oggend voor die vraestel ‘n goeie ontbyt eet en die eksamenlokaal met selfvertroue betree, want jy en jou onderwysers het goed voorberei vir dié vraestel. Drink vooraf genoeg water sodat jy nie in die warm weer dehidreer nie. Sorg dat…

Lees meer

Moenie toelaat dat huidige ekonomiese en politieke realiteite jou toekomshoop laat ontspoor nie.

Sluit vandag aan by die Skoleondersteuningsentrum.