Kom luister na Blouwillem by ons kongres

02/11/2019

Blouwillem is ‘n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige wat omtrent ooral in die land gebly het omdat sy pa ‘n polisieman was. Alles beleef het omdat hy getroud is, drie kinders en nege honde grootgemaak het, ‘n gebuigde sleepwa besit en ‘n huisverband het wat jaarliks groter word. Hy was al assistentstoker op ‘n trein,…

Lees meer

Kuberboelies – Hoe weet jy jou kind word geboelie op sosiale media?

01/21/2019

Kinders wil dikwels nie hul ouers of onderwysers vertel dat hulle aanlyn geboelie word nie. Kinders wat swak akademies presteer en sukkel om te fokus op sekere take, word waarskynlik gereeld geboelie. Al vertel jou kind jou nie altyd wat aangaan in hul persoonlike lewe nie, is daar ’n paar rooi vlaggies waarvoor jy as…

Lees meer

Bestuurspan speel kardinale rol in onderwysers se gemoed

11/22/2018

Indien daar een veranderlike in die onderwys is waarsonder vooruitstrewende onderrig nie kan plaasvind nie, dan is dit die houding van die onderwyser. Navorsing oor die gemoedstoestand van onderwysers toon dat die bestuurspan van kardinale belang is in ’n gesonde werksomgewing. Die navorsing is gedoen deur die Skoleondersteuningsentrum en bevat die insette van meer as…

Lees meer

Gids vir selfstandige fondsbestuur in skole

10/19/2018

Gids vir selfstandige fondsbestuur in skole

Lees meer

Verslag oor onderwysers se gemoedstoestand

10/16/2018

Onderwysers wat in hul moedertaal klas gee, het ’n positiewer gemoedstoestand as onderwysers wat in hul tweede of derde taal klas gee.

Lees meer

Moenie toelaat dat huidige ekonomiese en politieke realiteite jou toekomshoop laat ontspoor nie.

Sluit vandag aan by die Skoleondersteuningsentrum.