Afrikaanse matrikulante vaar veel beter as hul Engelse eweknieë

01/08/2019

Indien Afrikaanse skole se uitslae nie by die 2018-matriekuitslae gereken word nie, sou die departement van basiese onderwys die afgelope week met ’n veel laer slaagsyfer, minder wiskunde-onderskeidings en ’n kleiner persentasie universiteitsvrystellings kon spog.  Dit is een van die bevindings wat die Skoleondersteuningsentrum (SOS) in hul 2019-matriekverslag maak. Die SOS het  Dinsdag sy jaarlikse…

Lees meer

Die Gautengse departement van onderwys versuim sy plig teenoor skole wat skoolgeld hef

11/20/2018

Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) doen ‘n beroep op die Gautengse departement van onderwys om openbare skole behoorlik te vergoed vir miljoene rande se skoolfonds wat jaarliks kwytgeskeld word. Die SOS verwelkom die Wes-Kaapse departement van onderwys se aangekondig gister dat hulle R55 miljoen begroot het om openbare skole te vergoed vir skoolgeld wat die afgelope jaar…

Lees meer

Gesprek met James Kemp van Pretoria FM oor plasings in Gautengse skole

11/08/2018

Melanie Buys, hoof van ontwikkeling aan die Skoleondersteuningsentrum (SOS) het Donderdagoggend met James Kemp gesels oor die probleem met plasings in Gautengse skole en hoe dit Afrikaanse skole raak. Hier is als wat jy moet weet oor die syfers, die politiek en Afrikaanse skole se regte: Hoeveel leerlinge moet nog geplaas word?  Die departement het…

Lees meer

Talle Afrikaanse skole nes Hoërskool Overvaal gedwing om Engelse leerlinge in te neem

11/02/2018

Talle Afrikaanse skole nes Hoërskool Overvaal gedwing om Engelse leerlinge in te neem Weens swak beplanning deur die Gautengse departement van onderwys, word Afrikaanse skole nou gedwing om Engelse leerlinge in te neem, nes die geval met Hoërskool Overvaal aan die begin van die jaar. Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, het Donderdag tydens…

Lees meer

Moenie toelaat dat huidige ekonomiese en politieke realiteite jou toekomshoop laat ontspoor nie.

Sluit vandag aan by die Skoleondersteuningsentrum.