fbpx

Fedsas se brief aan lede oor toelatings

05/10/2019

Die Federasie van Suid-Afrikaanse Skolebeheerliggame (Fedsas) het ook die afgelope week ‘n brief aan die Gautengse Departement van Onderwys gestuur, waarin hulle aandring dat die aanlyn-registarsieproses in sy huidige formaat hersien word. Fedsas is veral bekommerd daaroor dat skole se voedersones en taalbeleid nie in ag geneem word tydens die toelatingsproses nie. Hier is die…

Lees meer

Die ABC van SACE

11/30/2018

Suid-Afrikaanse Raad van Onderwysers (SACE) is die professionele raad vir onderwysers wat ten doel het om die onderwysberoep te bevorder. Volgens die onderwyswet moet elke onderwyser eenmalig by die raad registreer voordat hulle mag klasgee. Só werk die registrasieproses: Vul die registrasievorm in. Die vorm kan hier afgelaai word.: Handig die ingevulde vorm saam met…

Lees meer

Registreer vir Kongresse

10/31/2018

Kostes: Volle kongresfooi (2 dae): R1 200 per persoon vir eerste drie inskrywings en daarna R800 per persoon Vrydag eendagfooi : R450 Saterdag eendagfooi:  R850

Lees meer

Registreer

10/30/2018
Lees meer

Hoofde-ontbyt

09/27/2018
Lees meer

Verskeie poste: BCVO Pretoria

04/02/2018

BCVO beskik oor die volgende poste in die BCVO kantoor in Pretoria: Vakadviseur kleuter tot gr. 3  Vakadviseur Wiskunde en Wetenskappe – sluit in Fisiese Wetenskap en Lewenswetenskap Vakadviseur Handelsvakke – sluit Rekeningkunde en Besigheidstudie in. Koördineerder van Afstandsonderrig Ervaring in die bestuur en ontwikkeling van afstandsonderrigprogramme is noodsaaklik. Die poste kan deeltyds of voltyds…

Lees meer

Registreer vir administratiewe opleiding

03/29/2018
Lees meer

Beheerliggaam-onderwyser registrasie

03/29/2018
Lees meer

Registreer vir Wes-Kaap-kongres

03/27/2018
Lees meer

Registreer vir Gauteng-kongres

03/27/2018
Lees meer

Moenie toelaat dat huidige ekonomiese en politieke realiteite jou toekomshoop laat ontspoor nie.

Sluit vandag aan by die Skoleondersteuningsentrum.