fbpx

Ervare skoolhoofde bestuur hul tyd meer effektief

06/10/2019

Skoolhoofde aan Afrikaanse skole bestee die meeste van hul tyd aan administrasie, buitemuurse aktiwiteite en dissiplinering van leerlinge. Dit wil egter voorkom of hoofde met meer as 15 jaar ervaring hul tyd meer effektief bestee as hul minder ervare kollegas. Dít is etlike van die bevindings wat gemaak is na aanleiding van navorsing wat die…

Lees meer

Toelatingsbeleid

06/10/2019

Die GDO het onlangs aan alle skole ‘n pro-forma toelatingsbeleid gestuur, met ‘n gepaardgaande omsendbrief wat voorskryf hoe die skool te werk moet gaan om nuwe toelatingsbeleid te aanvaar. Neem egter kennis dat die omsendbrief bloot riglyne bied en dat ‘n skoolbeheerliggaam vry is om die pro-forma aan te pas, of hul eie toelatingsbeleid op…

Lees meer

Wolkskool maak Wiskunde-wenners!

04/15/2019

Mienke Siebert, ’n gr.10-leerling van Kaapstad, is een van Wolksool se heel eerste suksesverhale. Mienke was raadop toe sy verlede jaar ’n skamele 40% vir Wiskunde behaal het, en haar ma het haar desperaat tot die internet gewend vir ’n oplossing. Ná net ’n paar weke van harde werk op dié aanlynplatform, het Mienke 72%…

Lees meer

Skoolkwintiele: Wat beteken dit?

03/29/2019

Potchefstroom Gimnasium in Noordwes het onlangs weer die toekenning gekry vir die beste kwintiel 4 skool in die land. Dit is geen klein prestasie vir ’n skool nie en span die kroon op deurlopende toewyding, kundigheid en goeie bestuur van die skool. Maar wat beteken skoolkwintiele? Volgens die Nasionale Norme en Standaarde vir Skoolbefondsing, word…

Lees meer

Gautengse onderwysdepartement ignoreer gemeenskap se besware oor toelating

03/25/2019

Die Gautengse departement van onderwys het die insette van duisende belanghebbendes blatant ignoreer deur nuwe regulasies vir die toelating van leerders in Gautengse skole te publiseer.   Só meen die Skoleondersteuningsentrum (SOS), nadat goedgekeurde wysigings aan toelatingsregulasies vir skole vandeesweek in die provinsiale staatskoerant gepubliseer is. Die wysigings stem grotendeels ooreen met voorgestelde wysigings wat…

Lees meer

Maak jou kind lief vir lees

03/15/2019

Die vakansie is die ideale tyd om jou kind lief te maak vir lees. Die Skoleondersteuningsentrum (SOS), wys jou hoe. ’n Liefde vir lees kan meebring dat jou kind “‘n duisend lewens leef voordat hy sterf”…wat maar eintlik beteken dat lees ’n kind se verbeeldingswêreld stimuleer en hom die geleentheid gee om enigiets oor alles…

Lees meer

Dissipline tydens die vakansie – hoe en wanneer om te straf

03/14/2019

Uit beginsel moet ouers verwag dat kinders gehoorsaam sal wees wanneer ouers die eerste keer ’n opdrag gee. Hiermee bedoel ons nie om ’n militaristiese omgewing te skep nie, maar dat ouers nie aanhoudend sal kerm en dreig voor hulle optree nie. Wanneer kinders dan nie gehoorsaam is na die eerste opdrag nie, moet straf…

Lees meer

Hoe om dissipline toe te pas hierdie vakansie – Deel 1

03/14/2019

Dis weer skoolvakansie; die tyd van die jaar wat baie ouers raadop is met ’n ongehoorsame jongspan. Dr. Danie Brink, hoof van die Skoleondersteuningsentrum (SOS), gee ’n paar wenke wat ouers kan help om hierdie vakansie die oorhand te behou: Ouers is soms geneig om, veral in vakansies, hul besluite en aktiwiteite rondom die kleinspan…

Lees meer

Is ’n behoorlike handskrif nog relevant in die tegnologiese era?

03/14/2019

400 miljoen iPads is wêreldwyd tot en met November verlede jaar verkoop. 79 iPads word elke minuut iewers in die wêreld verkoop. Die Suid-Afrikaanse regering beloof boonop dat elke kind teen 2021 sy eie tablet by die skool sal hê. Waarom word daar dan soveel klem op handskrif in die grondslagfase geplaas? Marnelda De Beer,…

Lees meer

Dis Rapporttyd. Hoe moet ouers dit benader?

03/11/2019

Die eerste kwartaal is verby en binnekort is dit weer oordeelsdag. Die dag waarop skoolrapporte uitgedeel word, kan aansienlike angstigheid vir ouer én kind veroorsaak. Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) gee raad oor hoe om dit te benader. Ouers wonder of die ekstra wiskundeklasse gehelp het om hul dogter se wiskunde-punt te verbeter en of hul matriekseun…

Lees meer

Moenie toelaat dat huidige ekonomiese en politieke realiteite jou toekomshoop laat ontspoor nie.

Sluit vandag aan by die Skoleondersteuningsentrum.