• Alles
  • Bankvas
  • Bettie Boekwurm
  • Interessante artikels
  • Mediaverklarings
  • SOS-blog
  • Tannie Taal
  • Waldo Wapad

Die Gautengse departement van onderwys versuim sy plig teenoor skole wat skoolgeld hef

Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) doen ‘n beroep op die Gautengse departement van onderwys om openbare skole behoorlik te vergoed vir miljoene rande se skoolfonds wat jaarliks kwytgeskeld word. Die SOS verwelkom ...
Lees meer

Afrikaans Letterkunde bevat etlike foute, maar matrieks is tevrede

Afrikaans Letterkunde bevat etlike foute, maar matrieks is tevrede Behalwe ’n paar foute en ’n moeilike onvoorbereide gedig, is matrieks tevrede met die Afrikaans Letterkunde-vraestel wat Woensdag landswyd geskryf is. ...
Lees meer

‘n Handvol wenke vir die AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL 2 – Letterkunde

Matrieks skryf Woensdag AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL 2 - LETTERKUNDE. Taalkenners verbonde aan die Skoleondersteuningsentrum (SOS) het ’n paar wenke opgetrek wat matrieks kan help tydens die vraestel: Jy moet Woensdagoggend ...
Lees meer
eksamenstres

Agt beste maniere om eksamenstres hok te slaan

Hierdie tyd van die jaar is die meeste mense afgemat, moeg en onder baie druk om alles klaar te kry voor die Kersfees-geskarrel begin. Leerlinge ervaar selfs meer druk as ...
Lees meer
lesufi

Gesprek met James Kemp van Pretoria FM oor plasings in Gautengse skole

Melanie Buys, hoof van ontwikkeling aan die Skoleondersteuningsentrum (SOS) het Donderdagoggend met James Kemp gesels oor die probleem met plasings in Gautengse skole en hoe dit Afrikaanse skole raak. Hier ...
Lees meer

Die Markplein: Vier stappe om goeie eksamen-uitslae te help verseker!

Die Markplein: Vier stappe om goeie eksamen-uitslae te help verseker! Hierdie tyd van die jaar is spanningsvol. Ouers en kinders maak gereed om as kluisenaars vir weke agter boeke te ...
Lees meer

Die #TienGebooie vir die Chemie-vraestel

Die #TienGebooie vir die Chemie-vraestel Nog net een Wetenskapvraestel dan kan jy maar daardie handboek verbrand! Onderwysers het hulle wenke met die Skoleondersteuningsentrum (SOS) gedeel oor hoe om die Chemie-vraestel ...
Lees meer

Die wenner van die gemoedstoestand ondersoek – Soné Homann

Verlede week het ons die 601 onderwysers wat deelgeneem het aan ons aanlyn-opname oor onderwysers se gemoedstoestand, se name in ’n elektroniese hoed gegooi. Die webtuiste het toe onpartydig en ...
Lees meer

Talle Afrikaanse skole nes Hoërskool Overvaal gedwing om Engelse leerlinge in te neem

Talle Afrikaanse skole nes Hoërskool Overvaal gedwing om Engelse leerlinge in te neem Weens swak beplanning deur die Gautengse departement van onderwys, word Afrikaanse skole nou gedwing om Engelse leerlinge ...
Lees meer

Die #TienGebooie vir Vrydag se Fisika-vraestel

Matrieks skryf Vrydag die eerste Fisiese Wetenskap-vraestel en ons almal weet hoe moeilik hierdie vak kan wees! Wetenskap-onderwysers het hul #TienGebooie met die Skoleondersteuningsentrum (SOS) gedeel oor hoe leerlinge moet ...
Lees meer
Afrikaans

‘N HAND VOL WENKE VIR AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL 1

'N HAND VOL WENKE: Gesprek met Tannie Taal Content hosted by iono.fm Jy moet die oggend voor die vraestel ‘n goeie ontbyt eet en die eksamenlokaal met selfvertroue betree, want ...
Lees meer
Zwartkop

Matrieks krap kop oor tweede Wiskunde-vraestel

Vanoggend se matriek-wiskunde-vraestel was moeilik, met selfs ’n paar foute en swak vertaalwerk wat leerlinge kon verwar en onnodige punte kan kos. So sê leerlinge, onderwysers en Wiskunde-kenners verbonde aan ...
Lees meer
Affies

Wiskunde vraestel 1: Die maklike vrae is maklik en die moeilike vrae is MOEILIK

Wiskunde vraestel 1 is op 26 Oktober 2018 geskryf en volgens Wiskunde spesialiste was die maklike vrae maklik, maar was daar ook ‘n aantal van die moeiliker vrae wat die ...
Lees meer
Dis regtig ’n baie interessante en waardevolle vak

Wiskunde Geletterdheid nie ’n vak vir dom mense nie

Wiskunde Geletterdheid is nie ’n vak vir “dom” mense nie, inteendeel, dis ’n aanwins vir enige leerling.  So sê Elna van Wyk de Vries, afgetrede Wiskunde-onderwyser met jare se ondervinding. ...
Lees meer
Rekeningkunde - ‘n vak nodig vir wanneer jy eendag ‘n werk soek

Rekeningkunde – ‘n vak nodig vir wanneer jy eendag ‘n werk soek

’n Onlangse navorsingsverslag deur die Studiefondssentrum toon dat studente met ’n BCom Finansiële en Bestuursrekeningkunde die maklikste werk kry. Dit is van die bevindings wat in ’n onlangse navorsingstudie deur ...
Lees meer
Daar is lewe na Wiskunde

Die #TienGebooie vir matrieks se Wiskunde-eksamen.

Content hosted by iono.fm Die eerste Wiskunde-eksamen is om die draai en baie matrieks se broeke bewe by die gedagte daaraan. ’n Paar Wiskunde-onderwysers het raad gegee met #TienGebooie wat ...
Lees meer
Bankvas

Eerste uitgawe van die SOS se kwartaallikse nuusbrief, Bankvas.

Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) het die voorreg om die land te deurkruis en tyd met die beste opvoedkundiges te spandeer. Van Pretoria via Kempton Park tot in Hoopstad en van Bethlehem ...
Lees meer
Voer jou brein vir ’n gesonde skoolrapport

Voer jou brein vir ’n gesonde skoolrapport

Jou brein is die gulsigste deel van jou liggaam en moet gedurig gevoer word. Jou brein gebruik 20% van al die glukose, 35% van alle vitamiene en minerale, 40% van ...
Lees meer
Waldo Wapad

Gee jou kind vlerke in sy moedertaal!

Waldo het ’n voëltjie hoor fluit. Die voël klink soos ’n volstruis in barensnood. Onnatuurlik verby! Die fluit is as volg: “My kind gaan in Engels skool, want die wêreld ...
Lees meer
Verslag oor onderwysers se gemoedstoestand

Verslag oor onderwysers se gemoedstoestand

Onderwysers wat in hul moedertaal klas gee, het ’n positiewer gemoedstoestand as onderwysers wat in hul tweede of derde taal klas gee.
Lees meer

Moenie toelaat dat huidige ekonomiese en politieke realiteite jou toekomshoop laat ontspoor nie.

Sluit vandag aan by die Skoleondersteuningsentrum.