fbpx

Mediaverklarings vir 2019

2019-09-17: SOS en AfriForum neem regstappe om Gautengse onderwysplasings uit te stel

"Verskeie skole in is uiters ontsteld oor foutiewe plasingslyste wat hulle sedert Vrydag 13 September van die Gautengse Onderwysdepartement (GDO) ontvang het."

2019-09-11: Besigheidstudies – Stappe geneem om 2018 se slagting te voorkom

"Verskeie stappe is die afgelope paar maande geneem om te verseker dat die 2019-matriekeksamen vir Besigheidstudies nie dieselfde beroerde uitslae lewer as in 2018 nie."

2019-08-21: Duur munisipale tariewe knou gehalte-onderrig in Afrikaanse skole

"Navorsing wat die Skoleondersteuningsentrum (SOS) onderneem het, wys dat skole onder geweldige finansiële druk geplaas word weens die koste van water en elektrisiteit, wat jaarliks vinniger as inflasie styg."

2019-08-20: Lesufi se uitsprake oor taalbeleid onwaar en misleidend

"Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) is geskok oor Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, se foutiewe uitlatings tydens ’n onderhoud op Talk Radio 702 Vrydag, 16 Augustus."

2019-08-14: GDO moet toelatingsregulasies korrek toepas tydens plasingsproses

"Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) is in die proses om ’n regsbrief aan die Gautengse Departement van Onderwys te rig, om die departement te verplig om die toelatingsregulasies korrek toe te pas wanneer hulle gr1 -en gr.8-leerders by skole plaas."

2019-07-16: Motshekga se begroting stel tevrede, mits geld reg bestuur word

"Die SOS is tevrede dat die minister van basiese onderwys (DBO) haar begroting wil aanwend vir die bevordering van voorskoolse onderrig, robotika en die uitbou van inheemse tale. Ons sal egter moet sien of geld reg bestuur word om die doelwitte wat minister Angie Motshekga Dinsdag in haar begrotingsrede genoem het, te verwesenlik."

2019-07-02: SOS verwelkom Makura se plan om standaard te stel vir laerskool-onderrig

“Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) verwelkom Gauteng Premier David Makura se eis dat die standaard van onderrig van laerskole in die provinsie gemeet word.”

2019-06-13: Pepper die robot praat met onderwysers tydens die SOS-kongres

“Die Skoleondersteuningsentrum se onderwyserskongres bevat vanjaar vir die eerste keer ’n baan oor die klaskamer van die toekoms, wat handel oor die vierde industriële revolusie. Daarom het die vermenslikte robot Pepper ook vanjaar ’n draai by die kongres kom maak.”

2019-06-11: SOS vereer rolspelers in die onderwys

“Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) het tydens hul onderwyserskongres Woensdag verskeie persone vereer wat ’n merkwaardige bydrae wat hulle gelewer het tot die Afrikaanse onderwys.”

2019-06-11: Akademia help matrieks vanjaar ook met Wetenskap en Rekeningkunde

“Akademia bied reeds sedert 2015 met groot sukses jaarliks ’n Winterskool in die Junie-vakansie aan. Vanjaar vind die Winterskool van 2 tot 5 Julie plaas by Akademia se Moot- en Somerset-Wes-studiesentrums.”

2019-06-08: Skole teiken van misdaad en dok derduisende op vir veiligheid

“Afrikaanse skole dok derduisende rande op om hulself te beveilig, omdat skole brandpunte vir misdaad geword het en die staat nie genoeg hulpbronne voorsien om skole te beveilig nie.”

2019-06-04: Ervare skoolhoofde bestuur hul tyd meer effektief

“Skoolhoofde aan Afrikaanse skole bestee die meeste van hul tyd aan administrasie, buitemuurse aktiwiteite en dissiplinering van leerlinge. Dit wil egter voorkom of hoofde met meer as 15 jaar ervaring hul tyd meer effektief bestee as hul minder ervare kollegas.”

2019-06-03: SOS skenk R10 000 aan jong Wiskunde-fundi van die Paarl Vallei

“Die Skoleondersteuningsentrum het tydens die aanvang van sy jaarlikse onderwyserskongres in die Wes-Kaap, R10 000 aan die 17-jarige Danielle Kleyn oorhandig. Dit dien as belonging vir haar uitsonderlike Wiskunde-prestasies die afgelope twee jaar.”

2019-05-20: Chaos tydens die aanlyn-registrasieproses in Gauteng

“Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) is Maandag-oggend oorval met klagtes vanaf gefrustreerde ouers wat sukkel om hul kinders op die aanlyn-registrasieplatform by die skool van hul keuse in te skryf.”

2019-05-14: Die GDO gee toe aan SOS en AfriForum se versoeke oor die aanlyn-registrasieproses

“Die Gautengse Departement van Onderwys het in ’n brief aan die Skoleondersteuningsentrum (SOS) bevestig dat hulle die aanlynstelsel aangepas het om voorsiening te maak vir leerders se voorkeur taal van onderrig.”

2019-05-10: Afrikaanse skole mág hul eie taalbeleid bepaal en toepas

“Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) het hoofde Vrydag tydens ’n hoofde-ontbyt in Johannesburg ingelig oor die implikasies van nuwe toelatingsregulasies aan Gautengse skole. Die aanlyn-toelatingsplatform maak Maandag om 08:00 oop.”

2019-04-16: Ouers moet Afrikaanse leerders blitsig by skole inskryf op 13 Mei

“Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) moedig Afrikaanse ouers in Gauteng aan om hul kinders by die skool van hul keuse in te skryf, sodra aanlyn-inskrywings vir die 2020-skooljaar op 13 Mei vanjaar oopmaak.”

2019-03-20: Gautengse onderwysdepartement ignoreer gemeenskap se besware oor toelating

“Die Gautengse departement van onderwys het die insette van duisende belanghebbendes blatant ignoreer deur nuwe regulasies vir die toelating van leerders in Gautengse skole te publiseer.”

2019-02-27: SCS demands that Business Studies matric exam be declared invalid

“The Solidarity Movement, on behalf of the Support Centre for Schools (SCS), demand that the 2018 matric exam for Business Studies be declared invalid. This comes after an investigation by the SCS, indicating that more than 70% of the memorandum for the Business Studies exam paper correlates with the contents of the Mind The Gap study guide.”

2019-02-21: Beter bestuur van onderwysbegroting is nodig

“Dit is vir die SOS verblydend dat die minister van finansies weer gister onderneem het om die gehalte van onderwys en opleiding in Suid-Afrika te verbeter en belangrike vaardighede aan leerders oor te dra.”

2019-02-20: SOS eis dat die 2018 matriekeksamen vir Besigheidstudies ongeldig verklaar word

“Dít nadat die SOS vasgestel het dat meer as 70% van die Besigheidstudies-vraestel se memorandum ooreenstem met inhoud van die departementele hulpgids Mind The Gap.”

2019-02-07: Die Skoleondersteuningsentrum kom Vrystaat toe!

“Hou vas aan julle hoedens, die Skoleondersteuningsentrum (SOS) is op pad na die Vrystaat! Ons bied reeds sewe jaar die land se GROOTSTE Afrikaanse Onderwyskongres in Kaapstad en Pretoria aan en vanjaar kry Vrystaatse onderwysers die geleentheid om dit in Bloemfontein by te woon.”

2019-02-05: DBO onderneem volledige ondersoek na uitslae in Besigheidstudies

“Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) het Dinsdag, 5 Februarie met senior amptenare van die Departement van Basiese Onderwys (DBO) vergader oor klagtes met betrekking tot die matriekuitslae in Besigheidstudies.”

2019-01-19: SOS eis nasionale ondersoek na matriekuitslae vir Besigheidstudies

“Die SOS eis ‘n dringende en volledige hermerk en hersiening van alle provinsies se uitslae in Besigheidstudies. Dit is noodsaaklik dat die DBO erken as daar ‘n fout was en die saak so spoedig moontlik regstel.”

2019-01-11: Politici en ouers moes voorval by Laerskool Schweizer-Reneke anders hanteer

“Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) veroordeel die wyse waarop ouers en politieke leiers in Noordwes die sogenaamde “rasse-voorval” by die Laerskool Schweizer-Reneke die afgelope week hanteer het.”

2019-01-07: Nasionale slaagsyfer veel laer as dié van Afrikaanse skole

“Indien Afrikaanse skole se uitslae nie by die 2018-matriekuitslae gereken word nie, sou die departement van basiese onderwys die afgelope week met ’n veel laer slaagsyfer, minder wiskunde-onderskeidings en ’n kleiner persentasie universiteitsvrystellings kon spog.”

2019-01-03: IEB uitslae wys gehalte onderwys werp vrugte af

"Die uitstekende uitslae van leerlinge wat verlede jaar die Onafhanklike Eksamenraad (IEB) se matriekeksamen geskryf het, is weereens ’n bewys dat kleiner klaskamers, goeie onderwysers en deurlopende streng gehalte beheer, vrugte afwerp."

Moenie toelaat dat huidige ekonomiese en politieke realiteite jou toekomshoop laat ontspoor nie.

Sluit vandag aan by die Skoleondersteuningsentrum.