fbpx Skip to content

Hoërskool Menlopark – Vakante Onderwyspos

Wiskunde

Gr 10-12 (VOO-fase)

Toepaslike kwalifikasies en ondervinding in die vakgebied is noodsaaklik.

Posbeskrywing en buitemuurs soos onderhandel deur die bestuur.

Aanstellingsdatum 1 Januarie 2020

Stuur ‘n volledige CV met verwysings aan hoof@menlopark.co.za

Sluitingsdatum vir aansoeke: 4 Oktober 2019

Web: http://menlopark.co.za

Facebook: https://www.facebook.com/AbsolutMenlo/



Ontvang ons nuusbrief

En bly op die voorpunt van onderwys in Afrikaans
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Moenie toelaat dat huidige ekonomiese en politieke realiteite jou toekomshoop laat ontspoor nie.

Sluit vandag aan by die Skole-ondersteuningsentrum.