fbpx

Opleiding vir wêreldklas-onderwysers

SOS-middagseminaar: Meyerton - 4 September 2019

Plaas jou loopbaan in 'n nuwe wentelbaan!

Die SOS bied op 4 September 2019 'n middagseminaar vir Hoër- en Laerskool onderwysers in Meyerton aan. Die opleiding word gelei deur vakspesialiste met jarelange onderwysondervinding waarby elke onderwyser sal baatvind.

Hierdie opleidingsgeleentheid bestaan uit 10 sessies vir Wiskunde (Graad 4 -12),  Afrikaans Huistaal (Graad 4 - 12) en Grondslagfase (Graad R - 3).

Daar sal ook algemene sessies wees oor hoe jou gesindheid jou skool bepaal en hoe om weer jou passie te ontdek.

Koste beloop R250 per onderwyser, maar is GRATIS vir vakvereniging-lede. Stuur bewys van betaling na admin@skole.co.za

Bankbesonderhede:

Skoleondersteuningsentrum (SOS)

FNB

Rekeningnommer: 62794628548

Takkode: 210554

Verwysing: Meyerton + jou naam

Registrasie vir Meyerton

  • Naam en VanTelefoonnommerE-posadresSACE-nommerID-nommerSessies wat onderwyser wil bywoonSOS-lid (Ja/Nee) 

Indien u nie 'n lid is nie, maar wil aansluit, stuur 'n e-pos na Colette Scott by admin@skole.co.za