fbpx

Syferseminaar - 18 April 2019

Die SOS bied op 18 Arpil 2019 'n opleidingsessie vir Hoër- en Laerskool onderwysers by Hoërskool Oos-Moot in Pretoria aan. Die opleiding word gelei deur vakspesialiste met jarelange onderwysondervinding waarby elke onderwyser (ervare of nat agter die ore) kan baatvind.

 

Hierdie opleidingsessie bestaan uit 6 sessies waarvan onderwysers kan kies en keur. Daar word veral gefokus op Wiskunde (Graad 4 - 12) en  Fisiese Wetenskap (Gr 5 - 11).

 

Koste beloop R250 per onderwyser, maar is GRATIS vir vakvereniging-lede.

Bankbesonderhede:

Skoleondersteuningsentrum (SOS)

FNB

Rekeningnommer: 62794628548

Takkode: 210554

Ek woon kongres by as 'n vakvereniging-lid

GRATIS

Ek woon graag opleiding by as 'n nie-lid van die SOS

R 250 vir sessie

Indien u nie 'n lid is nie, maar belangstel om aan te sluit, kontak Colette Scott deur 'n e-pos te stuur na admin@skole.co.za