NSS-voorbeeldantwoorde 2020

As deel van die SOS se ondersteuning aan matrieks, word die twee vraestelle wat reeds geskryf is, asook voorbeeldantwoorde, beskikbaar gestel aan leerders ter voorbereiding vir die herskryf van hul Wiskunde en Fisiese Wetenskap-vraestelle.

Wiskunde - NSS Vraestel 2 November 2020

Fisiese Wetenskap - NSS Vraestel 2 November 2020

Die Wolkskool

Die Wolkskool, ’n produk van die Skoleondersteuningsentrum, is ‘n nuwe generasie leerplatform vir leerders wat onderwysers bemagtig en ouers inlig en betrokke hou by hul kinders se vordering. Leerders kan teen hul eie spoed leerinhoud bemeester deur middel van hoë kwaliteit videolesse, assesserings en ondersteunende lesmateriaal in vakke soos Wiskunde en Wetenskap.