Nuusbrief 2019-11-28: 10% afslag op 2020-lidmaatskap!

a7510262 6250 441e 8ddf 71fcba500fad

Vandag deel ons met jou ons laaste nuusbrief vir 2019. Baie dankie vir jou ondersteuning en belangstelling in ons strewe om die toekoms van Afrikaanse skole te verseker. Dit was ‘n uitstekende jaar vol hoogtepunte en ons voorsien ‘n 2020 van groter sukses.

SOS-lidmaatskap vir 2020
Maak seker jy kry jou Kuber-Maandag-afslag vir 2020 – lidmaatskap deur op 2 Desember 2019 hier te registreer. Ons aanbod laat Black Friday vaal lyk: Onderwysers kwalifiseer vir 10%-afslag op 2020 lidmaatskap as jy op Maandag registreer. Kry die SOS-jaarprogram met kongresdatums en lees hier oor die voordele wat registrasie by ’n SOS-vakvereniging inhou.

Gratis Afrikaanse plakkaatreeks
As jy wonder hoe om jou klaskamer in die nuwe jaar op te vrolik, bestel jou stel plakkate van VERRUKLIKE AFRIKAANS vandag nog. Hierdie klaskamerpakket vir Graad 4 tot Graad 12-leerders is deur die Afrikaanse Onderwysnetwerk (AON) ontwikkel en word kosteloos aan lede voorsien.  

Ons wens jou en jou geliefdes ‘n geseënde Christusfees toe. Ons sien uit na ‘n 2020 van saambou aan gehalte Afrikaanse onderwys!

Die SOS-span

de35bd79 4592 491d b3fa a8af95f25837
Planne vir munisipale rekeninge by skole

 
Lees meer…
4181ccd2 956d 48d7 b4ea 5e182ac79ce2
Kry jou gratis kopie van ‘n Verruklike Afrikaanse plakkaatreeks
Lees meer…
3eb5722e b683 47b0 ad1e c98570d96cff
SOSV’s kry spesiale behandeling

 
Lees meer…

Kuber-Maandag-aanbod
90ec5042 e74b 4e2e a349 a9a71124587c
Twitter
Facebook
Link
Website
Wil jy verander hoe jy ons e-posse ontvang?
verander hoe jy e-posse ontvang or teken uit.

Ontvang ons nuusbrief

En bly op die voorpunt van onderwys in Afrikaans
[gravityform id=36 title=false description=false ajax=true tabindex=49]

Tags


Lees meer...

Gesels met ons