Dis die afskop vir die laaste pylvak van die jaar en ons spring weg met twee artikels oor dissipline deur dr. Danie Brink asook een interessante Wiskunde kopkrapper-artikel.
Onthou, dis is oormôre (5 Oktober) Wéreld Onderwysersdag! Die SOS gee aan elke onderwyser erkenning vir hulle toewyding, harde werk en bydrae tot ons kinders se toekoms. Baie dankie!
Daar is ‘n hele paar uithaler seminare wat hierdie maand ons onderwysers toerus. Skryf in terwyl daar nog plek is!