fbpx

Nuusbrief 2019-10-31: Vindingryke vraestel toets leerders se vermoë om probleme op te los

a7510262 6250 441e 8ddf 71fcba500fad

Dis eksamentyd en die Skoleondersteuningsentrum (SOS) bied ondersteuning aan leerders, ouers en onderwysers om gehalte-onderrig aan Afrikaanse leerders te help verseker!

Besoek ons webtuiste en Facebook-blad gereeld om kundige menings en advies oor die eksamens in te win.

Die SOS sorg voorts dat enige onreëlmatighede tydens die matriekeksamen behoorlik deur die owerhede aangespreek word. Rapporteer asseblief dadelik enige eksamen-onreëlmatigheid by [email protected].

Goeie nuus! Voorbeeld-memorandums van die twee Wiskunde-vraestelle, wat tydens die pas afgelope matriekeksamen geskryf is, is hier beskikbaar. Die voorbeeld-memorandums vir Wetenskap, Rekeningkunde en Afrikaans word tans opgestel en sal ook binnekort op die SOS se webtuiste (https://skole.co.za) geplaas word.

Baie sterkte met die eksamen!

Die SOS-span

965488db 52bb 4bea a685 13db3b60f552
Leerders se vermoëns behoorlik getoets deur Wiskunde-vraestel
 
Lees meer…
d72ee662 6a1b 41d0 baaf 2e0534eb3c31
Sentrums hardloop uit papier uit tydens “interessante” Wiskunde-vraestel
Lees meer…
00ec3923 c42e 4fd8 a772 2f591c515859
Tien-punt-plan hoe om enige eksamen-vraestel te benader
 
Lees meer…
Twitter
Facebook
Link
Website
Wil jy verander hoe jy ons e-posse ontvang?
verander hoe jy e-posse ontvang or teken uit.

Ontvang ons nuusbrief

En bly op die voorpunt van onderwys in Afrikaans
[gravityform id=36 title=false description=false ajax=true tabindex=49]

Tags


Lees meer...