fbpx

Nuusbriewe

Die jongste Bankvas

Op die boekrak

Bankvas – Derde kwartaal 2019

2019-07-15

2019 se derde uitgawe van Bankvas vertel alles oor ons onlangse kongres, nuttige Wiskunde-apps en alles wat jy moet weet oor die gebrek aan veiligheid in skole. Die nuusbrief bevat ook wenke vanaf ervare skoolhoofde oor hoe hoofde hul tyd beter kan bestuur en belangrike datums vir die SOS se opleidingsessies. Hierdie kwartaal se uitgawe…

Bankvas – Tweede kwartaal 2019

2019-04-10

Die derde uitgawe van Bankvas bevat al die belangrike inligting rakende die SOS se opleidingsessies en kongresse, asook lekker wenke oor hoe om ‘n goeie klaskamerplakkaat te maak. Ons maak ook die wenners van ons Pi-dag kompetisie bekend.

Bankvas – Eerste kwartaal 2019.

2019-01-20

Die tweede uitgawe van Bankvas handel oor die 2018 matriekverslag wat deur SOS bekend gestel is. Dit bevat ook al die belangrike inligting rakende die SOS se opleidinggeleendhede en kongresse vir 2019, asook ‘n artikel oor kuberboelies en alles en nog wat oor die Wolkskool.

Bankvas – Vierde kwartaal 2018.

2018-10-18

Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) het die voorreg om die land te deurkruis en tyd met die beste opvoedkundiges te spandeer. Van Pretoria via Kempton Park tot in Hoopstad en van Bethlehem via Bloemfontein tot in Somerset-Wes word ons vermoedens telkemale bevestig – Afrikaanse skole is van wêreldgehalte omdat roepingsgedrewe, bekwame onderwysers daagliks in daardie klaskamers diens…

Moenie toelaat dat huidige ekonomiese en politieke realiteite jou toekomshoop laat ontspoor nie.

Sluit vandag aan by die Skoleondersteuningsentrum.