Ons 2019-middagseminare

Geagte onderwyser,

Baie dankie vir u belangstelling in ons middagseminare. Ons bied deurlopend middagseminare vir ons lede GRATIS aan. Maak seker jy beplan vroegtydig om ons opleiding by te woon.

Indien jy nog nie aangesluit het by ons vakvereniging nie, kan jy dit sommer dadelik doen. Ons vra slegs R200 per jaar per onderwyser (as jy as deel van ‘n skool aansluit) en R360 vir indiwiduele onderwysers.

Stuur gerus ‘n e-pos na [email protected] vir meer inligting of laai ons laai ons inligtingstuk hier af.

Hier is ‘n lys van die eerste kwartaal se middagseminare.

Datum Plek Vakvereniging teenwoordig
23 Januarie 2019 Hoërskool Zwartkop, Centurion  

Die hele SOS-span

 

25 Januarie 2019 Leriba Hotel, Centurion  

Hoofde-ontbyt

 

29 Januarie 2019 Laerskool Muldersdrif, Krugersdorp  

VAW

 

30 Januarie 2019 Laerskool Klipfontein, Witbank  

AGV

 

1 Februarie 2019 Waterkloof, Pretoria

 

 

WETO

(Praktiese Opleiding)

 

4 Februarie 2019 Akademia, Centurion  

ARV

 

5 Februarie 2019 Laerskool Vastrap, Rustenburg  

Die hele SOS-span

6 Februarie 2019 Hoërskool Ferdinand Postma, Potchefstroom  

Die hele SOS-span

 

11 Februarie 2019 Akademia, Centurion  

ARV

 

12 Februarie 2019 Hoërskool Waterkloof, Pretoria Syfer-seminaar

(VAW, WETO, ARV)

13 Februarie 2019 Hoërskool Lichtenburg, Lichtenburg  

ARV & GeRAT & VAW

 

18 Februarie 2018 Akademia, Centurion Leierskapseminaar
26 Februarie 2019 Laerskool Hugo Rust, Wellington  

Die hele SOS-span

 

27 Februarie 2019 Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch  

Die hele SOS-span

 

28 Februarie 2019 Hoërskool Durbanville, Durbanville  

Die hele SOS-span

 

4 Maart 2019 Laerskool
Rooihuiskraal, Centurion
 

WETO

 

6 Maart 2019 Laerskool Wonderboom, Pretoria AGV

 

7 Maart 2019 Centurion VAW

 AGV – Grondslagfase – gr. R – 3
 WETO – Natuurwetenskap, Fisiese wetenskap en Lewenswetenskap
 ARV – Rekeningkunde en EBW
 VAW – Wiskunde
 GeRAT – Afrikaans Huistaal
 Leierskap – Hoofde en adjunkhoofde

Moenie toelaat dat huidige ekonomiese en politieke realiteite jou toekomshoop laat ontspoor nie.

Sluit vandag aan by die Skole-ondersteuningsentrum.