Johan van Lill praat met Mariesa Candiotes, ‘n onderwyskundige by die Skoleondersteuningsentrum, en Marne Pedro, ‘n onderwyser, oor hoe om kreatiewe angs in die klaskamer te hanteer en hoe om nuuskierigheid by leerders te bevorder.
Tags
Johan van Lill, Mariesa Candiotes, Ons en die onderwys, Skoleondersteuningsentrum, SOS