Johan van Lill kyk na die ontwikkeling van leerders wat nie tou opgooi wanneer hulle sukkel om iets baas te raak nie. Sy gaste is Johan Koekemoer, hoof van die Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers, en Marezelda Combrinck, ‘n ontwikkelingskenner en onderwyskundige.
Tags
Johan Koekemoer, Johan van Lill, Ons en die onderwys, Skoleondersteuningsentrum, SOS