Ons en die onderwys – 4 Julie 2021

2021-07-05

Johan van Lill praat met Mariesa Candiotes en Hildegard Brummer, beide dosente by Die Wolkskool, ‘n aanlyn leerplatform van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum. Die gesprek handel oor hoe onderwysers dissipline in aanlyn situasies moet handhaaf. Hoe maak ek met leerders wat nie gepaste gedrag handhaaf wanneer ek aanlyn skoolhou nie?

Gesels met ons

>