fbpx

Podvoeding S01E02: Die belewenis van opvoeding

Gespreksleier: Johan Koekemoer

Gespreksgenoot: Prof. Gawie du Toit

Dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde: Akademia

Onthou jy nog daardie een onderwyser wat jou lewe verander het?

Dit is omdat hy of sy jou nie net afgerig het nie, maar ook opgevoed het. Onderwys is soveel meer as klaskamers met rye tafels en stoele, handboeke en toetse en die memorisering van feite.

Johan Koekemoer het gesels met prof. Gawie du Toit, die gas in hierdie episode en die dekaan van opvoedkunde by Akademia. Kom luister na die volledige gesprek boaan hierdie teks.

Skakel na Maroela Media-artikel: https://maroelamedia.co.za/leefstyl/ouerskap/luister-die-belewenis-van-opvoeding

Johan is bygestaan deur Charlotte Fourie en André Badenhorst

Podvoeding is ook beskikbaar op al die groot podsendingplatforms

Spotify Podcasts
Google Podcasts2
apple podcasts2
Stitcher podcasts1

Tags


Lees meer...