fbpx

Podvoeding S01E04: Opvoeding as ʼn Bybelse opdrag

Gespreksleier: Johan Koekemoer

Gespreksgenoot: Ds. Christiaan Jooste

Leraar: Gereformeerde Kerk Waterberg

Die onderwys is nie ʼn beroep nie, maar ʼn roeping. Dit is egter nie slegs die onderwyser se roeping nie, maar ook dié van die ouer en die geloofsgemeenskap.

Ds. Christiaan Jooste gesels in hierdie episode vanuit die Skrif oor die taak om kinders op te voed en te leer, asook wie se verantwoordelikheid dit nou regtig is.

Skakel na Maroela Media-artikel: https://maroelamedia.co.za/leefstyl/ouerskap/luister-opvoeding-as-n-bybelse-opdrag

Johan is bygestaan deur Charlotte Fourie en André Badenhorst

Podvoeding is ook op al die groot podsendingplatforms

Spotify Podcasts
Google Podcasts2
apple podcasts2
Stitcher podcasts1

Tags


Lees meer...