fbpx

Podvoeding S01E06: Karakter, waardes is belangriker as punte

Gespreksleier: Johan Koekemoer

Gespreksgenoot: Dr. Jeanette De Klerk-Luttig

Skrywer, Spreker en Opvoedkundige

Sonder ’n ruggraat kan jy nie jou arms en bene beweeg nie en dit hou jou skouers regop.

Dr. Jeanette De Klerk-Luttig is ’n kenner in karakterontwikkeling en sy meen karakterontwikkeling in skole is ononderhandelbaar. Daaroor gaan niemand kan stry nie, maar hoe ontwikkel ʼn mens leerders se karakter en dra goeie waardes aan hulle oor?

In hierdie gesprek word daar met De Klerk-Luttig gesels oor hoe ʼn mens dit kan doen.

Skakel na Maroela Media-artikel: https://maroelamedia.co.za/leefstyl/ouerskap/luister-karakter-waardes-is-belangriker-as-punte/

Johan is bygestaan deur Charlotte Fourie en André Badenhorst

Luister na Podvoeding op al die groot platforms

Spotify Podcasts
Google Podcasts2
apple podcasts2
Stitcher podcasts1

Tags


Lees meer...