fbpx

Podvoeding S01E08: Skole en gemeenskappe moet hande vat

Gespreksleier: Johan Koekemoer

Gespreksgenoot: Melanie Buys

Hoof van Ontwikkeling by die Solidariteit Skoleondersteuningsetrum

Die gemeenskap waarin ʼn skool gevestig is, moet in vennootskap met daardie skool staan. Sonder hierdie vennootskap sal jy sien hoe skole tydens vakansies beskadig word, asook hoe skole se infrastruktuur verval en skole se deure uiteindelik gesluit word.

Só sê Melanie Buys, hoof van ontwikkeling by die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS), en sy benadruk weereens: Gemeenskappe wat eienaarskap van hul skole neem, bou skole wat floreer.

Skakel na Maroela Media-artikel: https://maroelamedia.co.za/leefstyl/ouerskap/luister-skole-en-gemeenskappe-moet-hande-vat

Johan is bygestaan deur Charlotte Fourie en André Badenhorst

Luister na Podvoeding op al die groot platforms!

Spotify Podcasts
Google Podcasts2
apple podcasts2
Stitcher podcasts1

Tags


Lees meer...