Podvoeding S02E04: Die toekoms van die intermediêre fase

Gespreksleier: Johan Koekemoer

Gespreksgenote: Elsabé Joubert en Leani Meintjies

Meesteronderwysers by Laerskool Muldersdrif

Elsabé Joubert en Leani Meintjies is meesteronderwysers wat die toekoms van onderwys reeds ʼn realiteit in hul klaskamers gemaak het.

Hierdie twee geroepe opvoeders vertel jou van die suksesse van kringonderrig, Meesterkringe™, die omgekeerde klaskamer en leerervarings wat jou verbeelding sal aangryp.

In ʼn jaar het onderrig en leer in die intermediêre fase ʼn gedaanteverwisseling ondergaan wat elke kind, ouer en opvoeder sal begeester.

Podvoeding S02E03 Elsabe en Leani
Hendrik de Kock

Skakel na Maroela Media-artikel: https://maroelamedia.co.za/leefstyl/ouerskap/luister-die-toekoms-van-die-intermediere-fase

Luister na Podvoeding op al die groot platforms!

Spotify Podcasts
Google Podcasts2
apple podcasts2
Stitcher podcasts1

Tags

intermediere fase, meesteronderwysers, Podvoeding, SOS


Lees meer...