VAKANTE POSTE

Die Skoleondersteuningsentrum help graag met die advertering van onderwyseposte vir Afrikaanse skole.

Voornemende aansoekers kan ook die volgende webtuiste raadpleeg: http://www.saou.co.za/poste/af/jobs/

Hoërskool Wesvalia – Vakante onderwysposte

2019-11-08

Die volgende Beheerliggaamposte is tans beskikbaar vir aanstelling op 1 Januarie 2020. Skool:  Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, Noordwes Medium van onderrig:  Afrikaans Kandidate moet oor die nodige toepaslike kwalifikasies (minstens 2de jaar universiteitsvlak) in die geadverteerde poste beskik om tot graad 12 effektief op hoë standaard onderrig te kan gee.  Kandidate moet gemotiveerd wees, die skool…

Hoërskool Wesvalia – Vakante onderwyspos

2019-11-02

Die volgende Beheerliggaampos is tans beskikbaar vir aanstelling op 1 Januarie 2020.  Skool:  Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, Noordwes Medium van onderrig:  Afrikaans Kandidate moet gemotiveerd wees, die skool se visie, missie en etos onderskryf en bereid wees om op buite-kurrikulêre gebied effektief betrokke te wees. Die volgende sal as aanbeveling dien vir die geadverteerde pos: Ervaring…

Hoofpos by Hoërskool Die Wilgers

2019-10-17

Daar is tans ‘n pos beskikbaar by Hoërskool Die Wilgers in Pretoria-Oos.

Ontvang ons nuusbrief

En bly op die voorpunt van onderwys in Afrikaans
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.