VAKANTE POSTE

Die Skoleondersteuningsentrum help graag met die advertering van onderwyseposte vir Afrikaanse skole.

Voornemende aansoekers kan ook die volgende webtuiste raadpleeg: http://www.saou.co.za/poste/af/jobs/

Poste beskikbaar by Hoërskool Centurion

2019-11-26

Hoërskool Centurion het tans twee poste beskikbaar. – Pos 1 – Netbalorganiseerder– Pos 2 – Rekeningkunde (Graad 8 – 12) en Ekonomiese Bestuurswetenskappe (Graad 8 – 9). Ontvang ons nuusbrief En bly op die voorpunt van onderwys in Afrikaans

KABV-Wysigings

2019-11-11

Die Departement van Basiese Onderwys het in November 2019 wysigings aan die KABV aangekondig. Laai die dokumente hier af (slegs in Engels beskikbaar): Kennisgewing Grondslagfase (Graad 1-3) – KABV-wysigings Intermediêre fase (Graad 4-6) – KABV-wysigings Senior fase (Graad 7-9) – KABV-wysigings VOO-fase (Graad 10-12) – KABV-wysigings Ontvang ons nuusbrief En bly op die voorpunt van…

Hoërskool Wesvalia – Vakante onderwysposte

2019-11-08

Die volgende Beheerliggaamposte is tans beskikbaar vir aanstelling op 1 Januarie 2020. Skool:  Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, Noordwes Medium van onderrig:  Afrikaans Kandidate moet oor die nodige toepaslike kwalifikasies (minstens 2de jaar universiteitsvlak) in die geadverteerde poste beskik om tot graad 12 effektief op hoë standaard onderrig te kan gee.  Kandidate moet gemotiveerd wees, die skool…

Ontvang ons nuusbrief

En bly op die voorpunt van onderwys in Afrikaans
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.