Belangrike datums

Die SOS beplan 'n propvol 2021 en wil jou help om by soveel geleenthede uit te kom as moontlik! Daarom het ons 'n pragtige kalender ontwerp wat die belangrikste datums van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum, asook die FAK, Solidariteit Jeug en AfriForum, insluit. 

Neem kennis dat alle middagseminare strek van 14:30-17:00, terwyl alle webinare tensy anders vermeld vanaf 15:00 sal wees.  Skoolhoofontbyt-geleenthede begin om 08:30. Graag versoek ons skole om asseblief hierdie kalender in ’n A3-formaat vir hulself uit te druk en op hul personeelkamerbord te plaas.    

Let op dat daar vier QR-kodes is wat gebruik kan word vir maklike registrasies: 

1

Webinaar/seminaar

'n GoogleForm vir enige webinaar/seminaar inskrywing – LW!
In 2021 is alle weninare/seminare gratis, tensy anders vermeld.

2

Vir registrasie as lede van SOS-vakverenigings onder die Onderwysersportaal-skakel en vele ander inligting.

3

Vir registrasie van leerders en onderwysers op Wolkskool.

4

Solidariteit Beroepsgilde

Vir lidmaatskap aan Solidariteit se nuwe Beroepsgilde vir Beheerliggaamonderwysers.

__CONFIG_group_edit__{"kbmd4fci":{"name":"All Number(s)","singular":"-- Text %s"},"kbmd4nnm":{"name":"All Title(s)","singular":"-- Text %s"},"kbmd4ypn":{"name":"All Paragraph(s)","singular":"-- Text %s"},"kbmd56np":{"name":"All Content Box(s)","singular":"-- Content Box %s"},"kbmd5i6c":{"name":"All Column(s)","singular":"-- Column %s"},"kbmd5k7e":{"name":"All Columns(s)","singular":"-- Columns %s"}}__CONFIG_group_edit__
__CONFIG_local_colors__{"colors":{},"gradients":{}}__CONFIG_local_colors__

Laai die SOS se kalender vir 2021 hier af:

__CONFIG_colors_palette__{"active_palette":0,"config":{"colors":{"62516":{"name":"Main Accent","parent":-1}},"gradients":[]},"palettes":[{"name":"Default Palette","value":{"colors":{"62516":{"val":"var(--tcb-skin-color-0)"}},"gradients":[]}}]}__CONFIG_colors_palette__
SOS-kalender 2021

Gesels met ons

>