Hoe om te registreer op die Onderwysersportaal

Onderwysers wat individueel wil registreer om lid te word by een van die SOS se vakvereniging, kyk gerus die video onder.

Onderwysers wat reeds lede van SOS-vakverenigings is, kan maklik registreer vir opleiding (seminare en kongresse) deur die stappe in die video te doen.

Onderwysers wat nie lede is nie, is ook welkom om te registreer vir opleiding. Kyk gerus die video onder om te sien hoe.

Ontvang ons nuusbrief

En bly op die voorpunt van onderwys in Afrikaans
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.