fbpx

 

 

Rekeningkunde-opleiding, Centurion - 6 Mei 2019

Kom leer by die beste - want jy verdien dit!

Die SOS nooi jou graag na ons Rekeningkunde middagseminaar vir onderwysers

Akademia, Protea-lokaal, Von Willichlaan 284, Die Hoewes, Centurion

 

Kom slyp jou kennis van en entoesiasme vir die Graad 8/9 Rekeningkunde-sillabus

Koste beloop R250 per onderwyser (nie-lede), maar is gratis vir lede van ons vakvereniging.

Bankbesonderhede:

Skoleondersteuningsentrum (SOS)

FNB

Rekeningnommer: 62794628548

Takkode: 210554

Indien u nie 'n lid is nie, maar wil aansluit, stuur 'n e-pos na Colette Scott by admin@skole.co.za

Akademia