fbpx

Robotika in skole

Die SOS bied op 26 Augustus 2019 'n Robotika-opleidingsessie vir Laer- en Hoërskool onderwysers by Akademia -ouditorium, 117 Gerhardstraat in Centurion aan. Die opleiding bestaan uit 'n generiese sessie en vakgerigte sessie vir Grondslagfase, Wiskunde en Wetenskap. Kom kry innoverende idees vir jou klaskamer oor hoe om Robotika te integreer.

Gauteng: 

Akademia-ouditorium

Centurion

26 Augustus 2019

14:30 tot 16:30

Koste: R250 vir lede (R500 vir nie-lede)

Registreer vir Robotika

  • Naam en VanSkoolnaamTelefoonnommerE-posadresSACE-nommerID-nommerVak wat u aanbied 

Bankbesonderhede:

Skoleondersteuningsentrum (SOS)

FNB Rekeningnommer: 62794628548

Takkode: 210554