fbpx

Robotika-seminaar: Gauteng

Die SOS bied die tweede Robotika-seminaar aan in Gauteng

Datum: Saterdag 19 Oktober 2019
Tyd: 07:30 – 12:00
Plek: Akademia-ouditorioum, Gerhardstraat 117,
Die Hoewes, Centurion

Koste: R250 vir lede, R500 vir nie-lede

Administratiewe navrae: admin@skole.co.za
Opleidingsnavrae: marnelda@skole.co.za

Bankbesonderhede:
Skoleondersteuningsentrum (SOS)
FNB Rekeningnommer: 62794628548
Takkode: 210554

Voltooi asseblief die onderstaande inskrywingsvorm en stuur die bewys van betaling aan admin@skole.co.za

Wil jy eerder die Wes-Kaapse seminaar bywoon op 22 Oktober 2019?

gauteng_RB

Registreer vir Robotika Gauteng

  • Naam en VanSkoolnaamTelefoonnommerE-posadresSACE-nommerID-nommerVak wat u aanbied 

Sluit vandag aan by 'n vakvereniging!