fbpx

Robotika-seminaar: Wes-Kaap

Die SOS bied die tweede Robotika-seminaar aan in die Wes-Kaap

Datum: Dinsdag 22 Oktober 2019
Tyd: 14:00 – 17:00
Plek: Laerskool Courtrai, Paarl
Koste: R250 vir lede, R500 vir nie-lede

Administratiewe navrae: admin@skole.co.za
Opleidingsnavrae: marnelda@skole.co.za

Bankbesonderhede:
Skoleondersteuningsentrum (SOS)
FNB Rekeningnommer: 62794628548
Takkode: 210554

Voltooi asseblief die onderstaande inskrywingsvorm en stuur die bewys van betaling aan admin@skole.co.za

Wil jy eerder die Gautengse seminaar bywoon op 19 Oktober 2019?

weskaap_RB

Registreer vir Robotika Wes-Kaap

  • Naam en VanSkoolnaamTelefoonnommerE-posadresSACE-nommerID-nommerVak wat u aanbied 

Sluit vandag aan by 'n vakvereniging!