Kontakbesonderhede:
Gids vir selfstandige fondsbestuur
Skole word al hoe meer uit die hande van die gemeenskap geneem en gesentraliseer. Gevolglik word daar van openbare skole staatskole gemaak. Ouergemeenskappe kan baie doen om hul skole tot groter selfstandigheid te lei. Daar word gekyk na internasionale neigings en die ruimte wat die statutêre omgewing vir ouers bied.