6 April – Beginneronderwyser/Studente
Webinaar

Is jy ‘n onderwyser met minder as drie jaar onderwys-ondervinding?

Dan is hierdie seminaar net vir jou!

Hulle sê almal begin “êrens” maar vir beginneronderwysers voel dit soms soos “nêrens”. Die realiteite van onderwys mag dalk vir jou so oorweldigend wees dat jy wil tou opgooi.

Ons by die SOS weet hoe jy voel en verstaan jou behoeftes - ons is hier om jou te ondersteun en raad te gee. Ervare onderwysers sal hul ondervinding (en foute) kom deel sodat jy makliker (en slimmer) voor jou klas kan staan! Kom geniet die dag saam met ons!

Registreer hier vir die webinaar vir Beginneronderwysers op 6 April vanaf 13:30 - 17:00

'n E-pos sal aan jou gestuur word met die besonderhede. Maak seker dat jy dit ontvang het. Kontak [email protected] vir enige navrae.

  • Naam en vanE-posadresSelfoonnommerID-nommerSace-nommerVak wat u aanbied 
Aanlyn seminaar vir beginneronderwysers2.3

Skryf in as lid van 'n vakvereniging

Raak deel van 'n groeiende gemeenskap van professionele Afrikaanse onderwysers en kry GROOT AFSLAG op seminare, kongresse en werkswinkels.

Ontvang ons nuusbrief

En bly op die voorpunt van onderwys in Afrikaans
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.