fbpx

SOS-skenkingsfonds

Hoekom 'n skenkingsfonds?

Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het 'n visie: Om hierdie drome 'n realiteit te maak, om Afrikaanse onderwys van wêreldgehalte 'n standaard te maak waarop ons almal trots kan wees. Maar hierdie reis is nie een wat ons alleen kan aanpak nie. Dit verg 'n gemeenskap, 'n samekoms van harte en hande.


Jou skenking kan hierdie visie 'n realiteit maak. Dit is nie net 'n bydrae tot onderwys nie, maar 'n belegging in die toekoms van ons kinders en ons geliefde taal.

Jy kan die SOS op die volgende maniere help:

Eenmalige skenkingsbedrag

Deur 'n eenmalige skenking te maak, kan jy help om 'n beter toekoms vir Afrikaanse kinders te bied en verseker dat hulle die nodige hulpbronne en geleenthede het om sukses te behaal.

Testamentêre bemakings

Maak ’n bydrae om die toekoms van Afrikaanse skole te verseker vir die volgende geslag.

Toerusting

Gee jou ou rekenaar, monitor of drukker 'n nuwe lewe, deur dit te skenk aan iemand in nood te skenk.

Belastingvoordeel - Ons reik 'n artikel 18A-sertifikaat vir die waarde van die donasie uit.

Bankbesonderhede


Rekeningnaam:

KAMPUS TRUST (PTY) LTD Trading as SKOLE.CO.ZA
Bank: FNB
Takkode: 210554
Rekeningnr: 62897317436
Tipe: Tjekrekening

Swift code: FIRNZAJJ

Verwysing: SOSSkenk + Selfoonnommer *

Ons môre word bepaal deur wat ons vandag doen.


Flip Buys

Hoof van die Solidariteit Beweging

Stuur asb. bewys van betaling aan [email protected] sodat ons jou persoonlik kan bedank en ʼn artikel 18A-sertifikaat kan uitreik.


* (Die inligting wat u hier verskaf sal deur die SOS gebruik word om met u in verbinding te tree oor u skenking/navraag. Die SOS is deel van die Solidariteit-beweging. Alle inligting sal verwerk word in ooreenstemming met die SOS se privaatheidsbeleid.)

Meer inligting:

Benodig jy meer inligting?

Voltooi gerus die vorm: