ONS SKEP HOOP

VRYSTAAT-KONGRES

slogo

Die SOS gaan sy eerste Vrystaat-kongres in die Rosestad aanbied.

Dit is al geruime tyd dat daar ’n behoefte ontstaan het om die sentrale skole se onderwysers ’n geleentheid naby hul huise te bied. Ons sien baie uit na die beroemde Vrystaat se gasvryheid. Die 2019 SOS-kongres is ook vanjaar vir die eerste keer by ’n skool.

Weens ons jare lange vriendskapsbande met Hoërskool Jim Fouché, was ons keuse dus maklik. Nog ’n eerste vir SOS is dat die kongres oor ’n naweek plaasvind nl. Vrydag 22 en Saterdag 23 Februarie 2019.

Volle kongresfooi (2 dae): R1 200 per persoon vir eerste drie inskrywings en daarna R800 per persoon
Vrydag eendagfooi : R450
Saterdag eendagfooi:  R850

*Indien u slegs een dag kan bywoon, is daar 'n halfdag-opsie vir slegs R450 (vir Vrydag) en R850 (vir Saterdag) per persoon. U kan self kies of u die Vrydag of die Saterdag wil bywoon. Dui aan watter dag op die registrasievorm hieronder.

Bankbesonderhede:

Skoleondersteuningsentrum (SOS)

FNB

Rekeningnommer: 62794628548

Takkode: 210554

Ek woon kongres by as 'n vakvereniging-lid

R1 200

Ek is nie 'n lid nie, maar wil aansluit as 'n lid van 'n vakvereniging

R200 per jaar

Ek woon graag opleiding by as 'n nie-lid van die SOS

R 1 600

Dié kongres beloof om u persoonlik te verryk,
u denke te verruim en u toe te rus om die onderwysuitdagings van vandag

HOOPVOL SAAM MET ONS AAN TE PAK.