BESKIK JY OOR DIÉ VYF KRITIEKE VAARDIGHEDE?
• ‘n bewese rekord van STRATEGIESE DENKE
• ‘n bewese rekord van INNOVERING
• ‘n duidelike strategie en visie om die leiers van môre toe te rus vir die TOEKOMS en die vierde industriële revolusie
• die dryfkrag om NUWE DINGE te ontdek, ontwikkel en implementeer
• die LEIERSKAPSVAARDIGHEDE om buite die boks te dink en ongekende groei van ons skool en koshuis aan te vuur.
DAN IS HOËRSKOOL HANS STRIJDOM NET DIE PLEK VIR JOU!
Handig jou aansoek in by die Departement van Onderwys – Waterbergdistrikskantoor.
Afrikaans-medium (Engels op ad-hoc basis). algemene asook tegniese studierigtings en ‘n goed toegeruste seuns- en dogterskoshuis. Hans Strijdom het ‘n besonderse en unieke waardestelsel.
Sluitingsdatum: 30 Augustus 2019.
Laai die advertensie hier af.
Tel: 014 743 2151
www.hansies.co.za