Skoolhoof (posvlak 2) Laerskool Eugene N. Marais, Naboomspruit

Beskik jy oor dié vyf kritieke vaardighede?

  • ʼn bewese rekord van STRATEGIESE DENKE
  • ʼn bewese rekord van INNOVERING
  • ʼn duidelike strategie en visie om die leiers van more toe te rus vir die TOEKOMS en die vierde industriële revolusie
  • Die dryfkrag om NUWE DINGE te ontdek, ontwikkel en implementeer
  • die LEIERSKAPVAARDIGHEDE om buite die boks te dink en ongekende groei van ons skool aan te vuur

DAN IS LAERSKOOL EUGENE N. MARAIS NET DIE PLEK VIR JOU!

Handig jou aansoek in by die Departement van Onderwys  Waterbergdistrikskantoor.

Sluitingsdatum: 9 Oktober 2020

TEL: 014 743 2237/8

www.lenm.co.za

Laai die advertensie hier af.

Ontvang ons nuusbrief

En bly op die voorpunt van onderwys in Afrikaans
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Moenie toelaat dat huidige ekonomiese en politieke realiteite jou toekomshoop laat ontspoor nie.

Sluit vandag aan by die Skole-ondersteuningsentrum.