Skoolveiligheidsverslag

SOS-verslag: Veiligheid in Afrikaanse skole

Die SOS het navorsing gedoen oor veiligheid in Afrikaanse skole. Die navorsing wys dat skole 'n definitiewe teiken van misdaad is en derduisende rande spandeer om hulself te beveilig.

Gesels met ons