Algemeen - Webinare vir Almal

Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) bied die volgende algemene opleidingsessies aan (gaan kyk ook na ons webinare vir Wiskunde- en Grondslagfase-onderwysers):

26 Mei 2020 om 14:00 - 15:00

Hoe om jou eie SACE-punte bymekaar te maak.

(Van toepassing op Graad R-12 - alle vakgebiede)

Teikengroep: Onderwysers

27 Mei 2020 om 14:00 - 15:30

Studiemetodes vir hoërskole met Saskia Meijer

Van toepassing op Graad 8-12 - alle vakgebiede

Teikengroep: Onderwysers

28 Mei 2020 om 10:00 - 12:30

Nasionale Raadsvergadering - Flip Buys

Teikengroep: Almal

28 Mei 2020 om 13:00 - 14:00

Wenke vir onderwysers wat die skuif wil maak na aanlyn onderrig

Van toepassing op Graad 4-12 - alle vakgebiede

Teikengroep: Onderwysers

2 Junie 2020 om 18:00 - 19:00

Ouers, "pantser" jou kind teen kindgesentreerdheid

Teikengroep: Almal

8 Junie 2020 om 15:00 - 17:00

Praktiese wenke vir skole wat Google Classroom wil gebruik

Teikengroep: Almal

Skryf in as lid van 'n vakvereniging

Raak deel van 'n groeiende gemeenskap van professionele Afrikaanse onderwysers en kry GROOT AFSLAG op seminare, kongresse en werkswinkels.

Ontvang ons nuusbrief

En bly op die voorpunt van onderwys in Afrikaans
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.