SOS Opleidingsprogram vir 2020

Die Skoleondersteuningsentrum se program vir 2020 bied aan onderwysers talle professionele opleidingsgeleenthede.

Skryf in as lid van 'n vakvereniging

Raak deel van 'n groeiende gemeenskap van professionele Afrikaanse onderwysers en kry GROOT AFSLAG op seminare, kongresse en werkswinkels.

Ontvang ons nuusbrief

En bly op die voorpunt van onderwys in Afrikaans
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.