Skoleskerts

Welkom by die SOS se eie podsending - Skoleskerts!

Die woord “skerts” beteken dat daar ‘n grappige of speelse beskouing van iets geneem word, maar hier gaan ernstig gesels word oor boeke, beroepe, skoolwerk en nog vele meer.

Moenie toelaat dat huidige ekonomiese en politieke realiteite jou toekomshoop laat ontspoor nie.

Sluit vandag aan by die Skoleondersteuningsentrum.