SOS-skenkingsfonds

Bou saam aan ons toekoms

Jou bydrae maak dit moontlik om Afrikaanse onderwys na nuwe hoogtes te neem. Elke skenking is ‘n belegging in die toekoms van ons kinders en die voortbestaan van ons moedertaal.

Agtergrond

Hoekom 'n skenkingsfonds?

Die SOS Skenkingsfonds is gestig om die visie van wêreldgehalte Afrikaanse onderwys te verwesenlik. Ons kan hierdie doelwitte net bereik deur samewerking van die gemeenskap. Jou bydrae help om die toekoms van ons kinders en taal te bou.

Elke leerder, 'n bousteen vir 'n sterker gemeenskap

Hoe jy kan bydra

Dra by tot Afrikaanse onderwys

Deur ‘n skenking te maak, kwalifiseer jy vir ‘n Artikel 18A-sertifikaat wat belastingvoordele bied. Stuur jou bewys van betaling aan ons.

Teken in op ons nuusbrief