SOS-video's

Die SOS se Uitvoerende hoof, Leon Fourie, gesels oor Die Wolkskool se aanbod aan skole.


Valentyn van der Merwe, hoof van Innovasie by die SOS, vertel meer oor Die Wolkskool-platform.


Ons kyk na vervlegde leermodelle en hoe om dit prakties in die klaskamer te gebruik - omgekeerde klaskamer, "in-flipping" in die klaskamer en stasie-rotasie.

Gesels met ons

>