fbpx

SOS-Kongresse

Junie 2020

Die Skoleondersteuningsentrum gaan in 2020 weereens kongresse aanbied in Gauteng en die Wes-Kaap.

Registrasie open 1 November 2019!
Sien jou daar!

Gauteng

Volle Kongresfooi (3 dae) - R 2 950

Leierskapkongres (1 dag) - R 1 350

Onderwyserskongres (2 dae) R 2 000

Onderwyserskongres (1 dag) R 1 100

Onderwyserskongres (halfdag) R 650

Wes-Kaap

Volle Kongresfooi (2 dae) - R 1 350

Voldagkongresfooi (1dag) - R900

Onderwyserskongres ( halfdag) - R 650

Pryse geldig vir lede van ons vakverenigings. Indien u belangstel om aan te sluit by ons vakverenigings, stuur 'n e-pos na admin@skole.co.za

Dié kongres beloof om u persoonlik te verryk,
u denke te verruim en u toe te rus om die onderwysuitdagings van vandag

HOOPVOL SAAM MET ONS AAN TE PAK.