fbpx

sosv

U word hartelik uitgenooi na die SOSV-seminaar

Do 9 Mei

14:30 – 17:00

Kremetartsaal van Solidariteit in DF Malan-rylaan in Kloofsig, Centurion

Skryf in voor: 7 Mei 2019 by skole.co.za/sosv Navrae – hugo@skole.co.za

Registrasie vir SOSV-opleiding op 9 Mei 2019

Moenie toelaat dat huidige ekonomiese en politieke realiteite jou toekomshoop laat ontspoor nie.

Sluit vandag aan by die Skole-ondersteuningsentrum.