fbpx

SOS se Sportseminaar - 7 Oktober 2019

Skolesport – Gif of Vitamien?

'n Sportseminaar met ’n verskil!

’n Seminaar vir skoolhoofde, sportorganiseerders, afrigters en selfs beheerliggaamlede van skole.

Maandag 7 Oktober 13:30 – 17:30

Plek:  Leriba Hotel, Centurion


Koste beloop R299 per onderwyser. Stuur bewys van betaling na admin@skole.co.za

Bankbesonderhede:

Skoleondersteuningsentrum (SOS)

FNB

Rekeningnommer: 62794628548

Takkode: 210554

Verwysing: Sport + jou naam/skoolnaam

Registrasie vir Sportseminaar

  • Naam en VanTelefoonnommerE-posadresSACE-nommerID-nommerSessies wat onderwyser wil bywoonSOS-lid (Ja/Nee) 

Indien u nie 'n lid is nie, maar wil aansluit, stuur 'n e-pos na Colette Scott by admin@skole.co.za