Van kakofonie tot harmonie: Lesse uit die organiseerder se hoek

Jana Tereblanche Om ’n kongres met ongeveer 50 sprekers, verskeie uitstallers en honderde kongresgangers te reël, is ’n bietjie soos om ’n groot koor te dirigeer: almal het dieselfde einddoel, maar nie almal kom op dieselfde noot in nie. Van die eerste e-pos af begin die dans: onthou om te registreer en te betaal, bevestig […]
Weet: Die Afrikaanse leer-ekosisteem vir die hele gesin

Waar gaan jy soek as jou kind môre ‘n skooltaak oor die sonnestelsel moet doen? Of wanneer jy vinnig wil uitvind wie Jeanne Goosen was, hoekom die lig brand as jy die skakelaar druk of wat presies op hierdie dag in die geskiedenis gebeur het? Vir duisende Afrikaanse gesinne is die antwoord eenvoudig: Weet. Weet […]
Sol-Tech: “Môre begin vandag.”

“Môre begin vandag.” Hierdie kragtige woorde van Paul van Deventer, besturende direkteur van Sol-Tech, dra ’n eenvoudige maar diep waarheid: By Sol-Tech glo ons dat jy dalk nie jou omstandighede kan kies nie, maar jy kan kies hoe jy daarop reageer. Hier word daar nie vir die toekoms gewag nie – ons glo aan die […]
Die waarde van hardoplees vir kinders in die Grondslagfase

deur Unine Laas SOS: Grondslagfasespesialis Hardoplees vir kinders in die Grondslagfase is een van die kragtigste maniere om vir hulle ‘n liefde vir lees te kweek en ‘n stewige grondslag vir toekomstige leer te lê. In hierdie vormende jare (Graad R tot Graad 3) ontwikkel kinders se taalvaardighede, luisterbegrip en kognitiewe vermoëns vinnig. Hardoplees speel […]
100 jaar van Afrikaans: bou woord vir woord aan die toekoms

deur Jana Terblanche, Onderwysspesialis: SOS Elke jaar op 21 Februarie vier ons Afrikaans Moedertaaldag, ‘n tyd om nie net ons taal te vier nie, maar ook om na te dink oor hoe ons dit kan bevorder. Een van die belangrikste aspekte van ‘n taal se oorlewing en groei is die ontwikkeling van woordeskat, en dit […]
Dis Moedertaalmaand én liefdesmaand!

Wanneer ek aan Afrikaans, my moedertaal, dink, dink ek vér terug en die eerste waarneming van hoe mooi beskrywend ons taal is, was ’n opmerking van my niggietjie (destyds 4 jaar oud) wat gesê het: “my koppie is morsvol” – só raakvat-mooi gesê!
Vyf sleutelvoordele van moedertaalonderrig

Moedertaalonderrig vorm die grondslag vir die bevordering van linguistiese en kulturele diversiteit, die bevordering van kognitiewe ontwikkeling en die versekering van gelyke toegang tot gehalte-onderrig vir alle leerders.
StudentePlein: Proaktief vir Afrikaans en vir meertaligheid

StudentePlein is ’n moderne, nie-winsgewende studenteorganisasie en slimkampus wat vir Afrikaanse Matie-studente die geleentheid bied om in hul moedertaal te studeer en sosiaal en kultureel te verkeer.
Afrikaans – horingoud of bloedjonk?

Al is Afrikaans 146 jaar oud, moet ons dit jonk hou in die mond van die spreker – bly vernuwend dink, maar moenie die woorde wat ons taal so mooi en uniek maak, ophou gebruik nie.
Hofuitspraak van Hoërskool Overvaal vs die Gautengse Departement van Onderwys

In 2018 het die Gautengse Departement van Onderwys probeer om die Hoërskool Overvaal, ‘n Afrikaans Hoërskool in Vereeninging, te dwing om 55 Engelse leerders in die skool te plaas. Die skool het hom tot die hof gewend en die Gautengse Hooggeregshof het in die skool se guns beslis. Die hofuitspraak bevat ‘n paar belangrike punte […]