Die implikasies van die verkiesing op die BELA-wetgewing en Afrikaanse onderwys

Die onlangse verkiesing, waarin die ANC sy meerderheid verloor het, skep ‘n unieke geleentheid vir Afrikaanse instellings en skole om meer inspraak by hul skoolgemeenskappe te hê.
Floreer in uitdagende tye – SOS-kongres ondersoek antwoorde vir onderwysuitdagings

Die onverwagse uitkoms van die nasionale verkiesing wat in Mei gehou is, het veroorsaak dat een van die hoofonderwerpe van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se Nasionale Kongres verskuif het van “Die implikasies van die BELA-wetgewing op skole” na “Die implikasies van die verkiesing op die BELA-wetgewing en Afrikaanse onderwys.”
Gr. 12’s se LO-jaarprojek op kort kennisgewing geskrap

Die Gautengse Departement van Onderwys (GDO) het vandeesweek via ‘n skrywe aan skole kennis gegee dat Gr. 12-leerders se Lewensoriëntering-projek, wat deel vorm van hulle portefeulje, ‘n skamele 9 dae voor die aanvang van die Junie-eksamen geskrap word.
BELA-debakel beklemtoon noodsaaklikheid van meer selfstandigheid vir skole

Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) wil sy besorgdheid uitspreek oor die geforseerde goedkeuring van die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (BELA) deur die Nasionale Raad van Provinsies (NRP).
Afrikaanse onderwysplatform internasionaal bekroon

Die Wolkskool is onlangs aangewys as wenner van die “Oplossings vir Inhoudsverskaffing”-kategorie by die gesogte internasionale EdTech “Cool Tool”-toekennings.
Nuwe beheerliggame reeds hande in die hare oor skoolbegrotings

Nuutverkose skoolbeheerliggame staan voor die moeilike taak om skoolbegrotings te laat klop, veral in die lig van die toenemende wanbetalings en verpligte kwytskelding van skoolgelde.
BELA-wetgewing gaan nie toegang tot gehalteonderrig verseker nie

Die kernprobleem van onderwys in Suid-Afrika is nie een van toegang nie, maar veel eerder een van toegang tot gehalteonderrig wat suksesvolle uitkomste verseker.
Gimnasium Pretoria: “Ons kinders moet kan glo in ʼn vry, veilige en voorspoedige toekoms”

Gimnasium Pretoria verander die spelreëls van die onderwyslandskap en staan aan die voorpunt van vernuwende onderrigpraktyke, gewortel in die beginsels van akademiese uitnemendheid.
Uitnemendheid van Afrikaanse skole steeds onbetwisbaar

Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se Matriekverslag vir 2023 bied vanjaar weer ‘n gedetailleerde en omvattende oorsig van die hoë standaarde van onderwys in Afrikaanse skole.
Voorgestelde BELA-wetgewing ʼn hartseer terugslag vir onderwys in SA
“Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) sal, in samewerking met al die betrokke instansies en politieke partye wat hierdie wetgewing teëstaan, alles moontlik doen om die implementering van die voorgestelde BELA-wetgewing te beveg.”